top of page

Buitemuurse Aktiwiteite
Extra-mural Activities

sea-life-clipart-282471.png


Rooha sluit die ABC Mouse rekenaarprogram, Music Maestro musiekprogram en Bodyworx kinetikaprgram in by ons program.
Die volgende aktiwiteite word ook in die middae aangebied:

Buitemuurse aktiwiteite word deur persone buite die skool aangebied en is nie deel van die normale dagprogram nie en is ook nie verpligtend nie. Aktiwiteite vind plaas tydens buitespel of in die middag. Betalings, inskrywings en reëlings word direk met die persoon van die aktiwiteit gedoen. Rooha ontvang GEEN betalings vanaf ouers vir buitemuurse aktiwiteite nie. Dit moet met internet- of bankdeposito’s direk aan die aktiwiteitspersoon gedoen word.

​

We include the ABC Mouse computer program, Music Maestro music program and Bodyworx kinetic program as part of our service.

The following activities are presently being offered in the afternoon:

Extramural activities are facilitated by external providers, and are optional. Activities occur during outside time or in the afternoons. 

Any payments, enrollments and arrangements must be made directly with the contact person of the specific activity. Rooha will not handle or be responsible for payments to extramural service providers.

​

​

​

free-clip-art-cute-sea-crab-my-cute-graphics-clip-282568.png
bottom of page